Welkom by my vakansiehuis in Suid-Afrika!
My naam is Roy. Ek is die eienaar van die huis en ek woon in die Oostenrykse Alpe.
Ek bied julle graag my vakansiehuis aan en will vir julle die regte Afrika bos wys
My opsigter Anton sal probeer om julle vakansie onvergeetlik te maak.
Ligging
Marloth Park reservaat is geleë op die suidelike grens van die Krugerpark, en word slegs afgeskei van die Park deur die Krokodilrivier. Die wilde diere kan vrylik rondbeweeg aangesien daar geen heinings is nie. Inwoners en besoekers aan Marloth Park word versoek om hierdie unieke situasie waar wilde diere en mense in harmonie saam leef te respekteer. Tussen 18.00 uur en 06.00 uur behoort die Park aan die diere. Inwoners en besoekers kan gedurende hierdie tyd in hulle voertuie deur in die park ry en hulle eie nag safari ervaar. Of op die stoep sit, ’n skemerkelkie geniet terwyl die son sak en luister hoe nag lewe wakker word.
Nêrens anders kan jy op jou stoep sit met 'n glas Suid-Afrikaanse wyn en die rooibokke , koedoes, zebras en kameelperde geniet nie.
Moenie vergeet ...
... om na die Kruger Nasional park toe te gaan nie!
Kontak my
Is daar enige vra?
Copyright © 2019 (All Rights Reserved)
Ek is hier om enige vrae te beantwoord wat jy het.
Volstruis 1545, Marlothii Conservancy,
Mpumalanga Province, South Africa