Giraffe plains bied u 'n gesellige huis aan in die rustige omgewing van die Afrika bosveld.

Met ‘n glasie Suid-Afrikaanse wyn in die hand kan jy die verskillende diere soos Zebra, Kameelperd en verskillende bok soorte geniet.

Saans kan jy na die Afrika geluide luister en in ‘n rustige atmosfeer ontspan. Die huis kan tot 8 mense akkommodeer.

Op die Grondvloer is ‘n  volledige toegeruste kombuis met yskas, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien, broodrooster en skottelgoed wasser. Daar is ook ‘n eiland met kroegstoele.  Terwyl ons personeel omsien na jou behoeftes, kan jy jou welgverdiende vakansie geniet.

 

Ook op die grondvloer is die hoofslaapkamer, met dubbelbed, groot klerekas en lugversorging toegerus , aangrensend is ‘n

privaat badkamer met stort, wasbak en toilet. ‘n Tweede slaapkamer met dubblebed, klerekas en lugversorging sowel as n'

badkamer met stort, toilet en wasbak is ook op grondvloer

 

Op die tweede vloer van giraffe plains is ‘n oopplan area met twee enkel beddens en klerekas asook gesellige TV area met dubbel slaapbank. 'n Bykomende toilet is ook voorhande. Op die tweede vloer is daar verskeie dakwaaiers, wat voorsiening maak vir afkoeling op warm dae

Op die grondvloer is daar ‘n stoep toegerus met ‘n sitplek. Die swembad is die hele jaar oop en gee jou'n geleentheid om af te

koel op warm dae. In die tuin is ‘n Boma met braai fasiliteite en vanaf die Boma het jy ‘n uitsig oor die aangrensende Park.

 

Natuurlik is al die beddens gemaak en die linne word elke 2 tot 3 dae geruil. Bad en kombuis handdoeke word voorsien en gereeld verander.

Wifi Beskikbaar

 

Huis dienste

 

Giraffe plains bied daaglikse huis dienste aan. Ons opsigter Anton verwelkom jou by Giraffe plains. En Anton sal probeer om jou vakansie onvergeetlik te maak.

In die oggend Anton maak jou beddens, was die skottelgoed en hou die huis skoon.

Dis kan jy jou vakansie geniet sonder bekommernis.

 

Ons wil u vra om te sorg dat die volgende dinge “Af” is wanneer jy uit gaan of in die bed klim:                       * Sit alle olie lampe uit

                  * Blus die kampvuur met water (geen sand)

                  * Plaas asseblief die kussings binne

Akkommodasie

Terme van betaling

 

Na jou bespreking sal jy 'n bevestiging ontvang. 'n Deposito van 50% van die bespreking sal gehef word op die dag van die bespreking. Die oorblywende bedrag moet ten minste drie weke voor aankoms betaal word.

Sodra die volle bedrag betaal is sal ons die kaart, aanwysings en reëls aan jou stuur.

 

 

Kansellasie

 

As gekanselleer word tot 60 dae voor die datum van aankoms, sal geen fooi gehef word.

As gekanselleer word tot 29 dae voor die datum van aankoms, sal 50 persent van die totale prys van die bespreking gehef word.

As gekanselleer word tot 15 dae voor die datum van aankoms, sal 75 persent van die totale prys van die bespreking gehef word.

As later of in die geval van nie opgedaag nie, sal 100 persent van die totale prys van die bespreking gehef word.

Kansellasies word slegs per email aanvaar.

Ons stel voor dat u reisversekering uitneem.

Kontak my
Is daar enige vra?

Ek is hier om enige vrae te beantwoord wat jy het.

   

       info@giraffe-plains.co.za 

       Volstruis 1545, Marlothii Conservancy, 

       Mpumalanga Province, South Africa

Copyright © 2019 (All Rights Reserved) 

  • Black Facebook Icon
  • Black Instagram Icon