top of page
Logo Giraffe LOGO BEST.png
About
19989463_1741695462537948_63482199887030

Welkom by my vakansiehuis in Suid-Afrika!

My naam is Roy. Ek is die eienaar van die huis en ek woon in die Oostenrykse Alpe.

Ek bied julle graag my vakansiehuis aan en will vir julle die regte Afrika bos wys

My opsigter Anton sal probeer om julle vakansie onvergeetlik te maak.

 

Die huis

Giraffe Plains is 'n pragtige, volledig toegeruste vakansiehuis in die Marloth Park reservaat. Geniet die gerief van die goed toegeruste, selfsorg grasdak akkommodasie in die rustige omgewing van die Afrika bosveld.

DSC00646.JPG

Ligging

Marloth Park reservaat is geleë op die suidelike grens van die Krugerpark, en word slegs afgeskei van die Park deur die Krokodilrivier. Die wilde diere kan vrylik rondbeweeg aangesien daar geen heinings is nie. Inwoners en besoekers aan Marloth Park word versoek om hierdie unieke situasie waar wilde diere en mense in harmonie saam leef te respekteer. Tussen 18.00 uur en 06.00 uur behoort die Park aan die diere. Inwoners en besoekers kan gedurende hierdie tyd in hulle voertuie deur in die park ry en hulle eie nag safari ervaar. Of op die stoep sit, ’n skemerkelkie geniet terwyl die son sak en luister hoe nag lewe wakker word.

Nêrens anders kan jy op jou stoep sit met 'n glas Suid-Afrikaanse wyn en die rooibokke , koedoes, zebras en kameelperde geniet nie.

Moenie vergeet ...

... om na die Kruger Nasional park toe te gaan nie!

Kontak my
Is daar enige vra?
Giraffe

Copyright © 2019 (All Rights Reserved) 

  • Black Facebook Icon
  • Black Instagram Icon

Ek is hier om enige vrae te beantwoord wat jy het.

   

       info@giraffe-plains.co.za 

       Volstruis 1545, Marlothii Conservancy, 

       Mpumalanga Province, South Africa

Baie dankie! Die boodskap is gestuur.

bottom of page